Message: “Om Waarlik Jesus Te Volg” from Marius Heyns

Gerhard Barnard - 10th February 2019

Jesus, Waarlik God?

Ons praat vanoggend oor of Jesus waarlik God is. Ons kyk na verskillende tekse en antwoord die belangrike vraag.

Scripture References: John 20:28, John 1:14, John 1:1, Luke 1:1-4, Matthew 16:15-18, 1 Corinthians 15:3-6, Mark 14:60-62

From Series: "Jesus"

Hierdie reeks se titel is "Jesus." Waarheen wil jy vanjaar groei? Ons as gemeente wil groei as volgelinge van Jesus. Om dit reg te kry, moet ons SAAM met Jesus wees. Ons moet patrone of ritmes vestig van tye saam met Jesus om iets VIR Jesus te kan doen.

Jesus Waarlik God - Powerpoint

More From "Jesus"

Powered by Series Engine