Boodskap: “Ons Bid Vir Jou!” from Waldi Conradie

Waldi Conradie - 30th October 2022

Ons Bid Vir Jou!

Die wêreld waarin ons vandag lewe, bombardeer ons met wêreldse filosofieë en ideologieë. Dit voel of hierdie bomme al hoe meer en al hoe nader om ons val. Dis op TV, sosiale netwerke, dis orals. Dit word net meer. Bo op dit, word die Kerk by tye vasgevang in wettisisme, klomp moets en moenies, klomp ekstra dinge. Dis egter nie 'n nuwe probleem nie. Paulus het presies hierdie dinge aangespreek in sy brief aan die gemeente in Kolosse. Ons gaan vir die volgende 5 weke saam kyk na hierdie brief. Paulus se antwoord opgesom: Jesus is genoeg!

Scripture References: Colossians 1:1-14

From Series: "Méér as Genoeg"

Die wêreld waarin ons vandag lewe, bombardeer ons met wêreldse filosofieë en ideologieë. Dit voel of hierdie bomme al hoe meer en al hoe nader om ons val. Dis op TV, sosiale netwerke, dis orals. Dit word net meer. Bo op dit, word die Kerk by tye vasgevang in wettisisme, klomp moets en moenies, klomp ekstra dinge. Dis egter nie 'n nuwe probleem nie. Paulus het presies hierdie dinge aangespreek in sy brief aan die gemeente in Kolosse. Ons gaan vir die volgende 5 weke saam kyk na hierdie brief. Paulus se antwoord opgesom: Jesus is genoeg!

PowerPoint

More Messages Associated With "Prayer"...

Powered by Series Engine