Message: “Ontwaak uit die Sluimering” from Christoph Labuschagne

Piet Du Toit - 6th April 2025

Die Binnekamer Lewe

Piet du Toit fokus op Matteus 6:6 en moedig ons aan om tyd in die “binnekamer” deur te bring — daardie plek van intieme gesprek met Abba Vader. Hierdie binnekamer is nie net 'n fisiese ruimte nie, maar ’n geestelike hoekie waar ons God se stem hoor, Sy liefde ervaar (1 Joh. 3:1), en opvoedkundig deur Hom begelei word (Heb. 12:6). Dit is ‘n uitnodiging om weg te breek van die geraas van die wêreld en in stilte God se teenwoordigheid te soek.

Scripture References: Matthew 6:6

From Series: "General Sermons 2025"

PowerPoint

More From "General Sermons 2025"

Powered by Series Engine