Gerhard Barnard - 5th April 2020
Sing Die Lied Van Die Here Op Vreemde Grond
Scripture References: Genesis 137:1-9
From Series: "Church In Your Home"
Met COVID-19 is al ons byeenkomste afgestel. Kerk hou wel nie op nie, want ons IS die Kerk. So ons byeenkomste gebeur nou by jou huis! Kyk lekker saam met jou familie en vriende en bid sommer vir mekaar en bedien mekaar.

