Message: “Soos ‘n Wildsbok Wat Smag Na Waterstrome…” from Gerhard Barnard

Waldi Conradie - 28th March 2021

His Presence Is A Person

God se teenwoordigheid is ‘n Persoon, en Hy het ‘n Naam! Ons praat oor hoe dit lyk om te leef vanuit hierdie Persoon deur te kyk na Gal. 5:16-25. Hein Vermaak, Senior Pastoor van Living Waters Christian Church Sabie, lei vanoggend ons Worship.

Scripture References: John 15:4, Galatians 5:16-25

From Series: "The Presence of God"

Ons nuwe reeks gaan oor die teenwoordigheid van God. Hoe ervaar ons God se teenwoordigheid?

Gee Met SnapScan     PowerPoint: The Presence Is A Person

More From "The Presence of God"

Powered by Series Engine