Message: “The Great I AM” from Waldi Conradie

Waldi Conradie - 1st March 2026

Bread Of Life

Waldi Conradie wys uit Johannes 6 dat Jesus nie net die Een is wat brood vermeerder nie, maar self die Brood van die Lewe is. Die skare het Hom gevolg vir voorsiening en wonderwerke, maar Jesus roep hulle – en ons – na iets dieper: om in Hom te glo en van Hom te leef. Hy alleen stil ons ware honger en dors, en gee ewige lewe aan elkeen wat op Hom vertrou. Hierdie boodskap daag ons uit om nie net Jesus te soek vir wat Hy kan gee nie, maar om by Hom te bly omdat Hy self die Bron van lewe is.

Scripture References: John 6:1-71

From Series: "Draw Near and Abide in Me"

PowerPoint

More From "Draw Near and Abide in Me"

Powered by Series Engine