Message: “Verstaan die Wegraping ” from Marius Heyns

Marius Heyns - 3rd August 2025

'n Toekoms Van Hoop

Marius Heyns fokus op hoe gelowiges in die lig van Jesus se wederkoms kan leef met ‘n vaste verwagting en sekerheid in God se beloftes. Aan die hand van Lukas 12, 1 Petrus 1 en Romeine 5 wys hy dat hoop gebou word deur geloof, volharding en selfs deur swaarkry. Abraham se voorbeeld herinner ons dat God altyd getrou is aan wat Hy belowe. Hierdie hoop dryf ons om gereed te wees, heilig te leef en ‘n sigbare getuienis van Christus te wees vir ‘n wêreld wat smag na ware hoop.

From Series: "Fokus op die Eindtye"

PowerPoint

More From "Fokus op die Eindtye"

Powered by Series Engine