Message: “Volhard In Genade (Deel 4)” from Marius Heyns

Marius Heyns - 12th May 2024

Staan Op In Genade

Scripture References: John 5:1-9

From Series: "Lewe In Die 7 Wondertekens"

Hierdie reeks fokus om ons te help groei in die verstaan en ontdekking van die geskenk van Jesus se lewe wat ons ontvang het toe ons tot geloof in Hom gekom het. Ons gaan die 7 wondertekens in Johannes bestudeer om te sien hoe Jesus elke praktiese uitdaging kom transformeer het met die LEWE wat in Hom is – dieselfde LEWE wat nou in ons is deur geloof.

PowerPoint

More From "Lewe In Die 7 Wondertekens"

Powered by Series Engine