Message: “Vra, Soek, Klop” from Waldi Conradie

Waldi Conradie - 27th July 2025

Vra, Soek, Klop

Waldi Conradie praat oor wat dit beteken om aanhoudend by God te vra, te soek en te klop soos Jesus in Matteus 7 sê. Dis nie ’n formule om alles te kry wat jy wil hê nie, maar ’n uitnodiging om nader aan God te leef en Sy hart te leer ken. God is ’n goeie Vader wat graag gee, maar Hy werk binne ’n verhouding van vertroue. Hierdie boodskap moedig ons aan om nie moed op te gee in gebed nie, God hoor, en Hy gee op Sy tyd en op Sy manier.

Scripture References: Matthew 7:7-12

From Series: "Onderstebo (Die Bergpredikasie)"

PowerPoint

More Messages Associated With "Algemeen"...

Powered by Series Engine