Message: “What Faith Is Not ” from Erich Koch

Gerhard Barnard - 27th September 2020

Liefde en Gehoorsaamheid

Ons kyk vanoggend na Mat. 22:34-40 en Deut. 6:4-9. Moenie dit mis nie!

Scripture References: Deuteronomy 6:4-9, Matthew 22:34-40

From Series: "Walk By Faith"

Ons sien uit na 'n lekker uitdagende reeks oor die geloofslewe. Ons gaan gesels oor dinge soos: Hoe lyk geloof in die praktyk? Hoe leef ek in en vanuit God se teenwoordigheid? Sê nou net die Bybel was regtig waar - hoe sal dit my daaglikse lewe beïnvloed? Jy is nou God se kind. Hoe lyk die lewe na jou bekering?

Volg ons op Facebook     Gee met SnapScan

More From "Walk By Faith"

Powered by Series Engine