Message: “What Faith Is Not ” from Erich Koch

Erich Koch - 13th September 2020

What Faith Is Not

Erich bring vanoggend die woord. Hy deel ‘n paar getuienisse en praat oor wat geloof nie is nie.

From Series: "Walk By Faith"

Ons sien uit na 'n lekker uitdagende reeks oor die geloofslewe. Ons gaan gesels oor dinge soos: Hoe lyk geloof in die praktyk? Hoe leef ek in en vanuit God se teenwoordigheid? Sê nou net die Bybel was regtig waar - hoe sal dit my daaglikse lewe beïnvloed? Jy is nou God se kind. Hoe lyk die lewe na jou bekering?

Volg Ons Op Facebook     Full Testimonies Videos     Gee Met SnapScan

More Messages Associated With "Home Church"...

Powered by Series Engine