Message: “Wie Sien Jy Raak? (Deel 2)” from Marius Heyns

Marius Heyns - 15th September 2024

Wie Sien Jy Raak? (Deel 2)

Lewe In Die 7 Wondertekens

Marius Heyns moedig ons aan om die mense om ons te sien soos Jesus hulle sien, met die potensiaal vir God se Koninkryk. Hy beklemtoon dat ons verby ons eie self moet kyk en ander moet raaksien as "Kingdom startups" met ongelooflike waarde in God se oë. Marius herinner ons daaraan dat geloof in Jesus se plan en liefde vir ons naaste die sleutel is om ware medewerkers van Christus te wees.

Scripture References: John 6:1-10

From Series: "Lewe In Die 7 Wondertekens"

Hierdie reeks fokus om ons te help groei in die verstaan en ontdekking van die geskenk van Jesus se lewe wat ons ontvang het toe ons tot geloof in Hom gekom het. Ons gaan die 7 wondertekens in Johannes bestudeer om te sien hoe Jesus elke praktiese uitdaging kom transformeer het met die LEWE wat in Hom is – dieselfde LEWE wat nou in ons is deur geloof.

PowerPoint     Luister Op Spotify

More From "Lewe In Die 7 Wondertekens"

Powered by Series Engine