Gert Roets - 17th July 2016

War on Comfort

Gert Roets gaan voort met ons reeks en gesels oor hoe om 'n getuie te wees. Hy praat oor 2 groot dinge in ons lewe wat ons keer: vrees en gemak. Die deurbraak oor vrees en gemak kom wanneer ons die Here toelaat om Heer van ons lewe te wees.

From Series: "Being A Witness"

Ons vakansie dienste word deur Gerhard Barnard, Marius Heyns en Gert Roets gelei. Die tema is “Being a witness”. Dit gaan handel oor: - Terugvoer uit Asië, - Hoe om met ‘n Moslem oor Jesus te gesels - Hoe om jou selfoon te gebruik om mense van Jesus te vertel, ens.

More Messages from Gert Roets...

Powered by Series Engine