Piet Du Toit - 31st July 2016

Ek Roem In Die Kruis

Gal 6:14

From Series: "Kruisseminaar"

Na jare van voltydse berading, is die lering wat in die spreekkamer aan mense gegee is, in seminaarvorm opgestel en het die sogenaamde Kruisseminaar die lig gesien. Die eintlike naam van die seminaar is Berading & Bevryding deur die Kruis. Dit is die basiese en eerste seminaar wat aangebied word.

More Messages from Piet Du Toit...

Powered by Series Engine