Gerhard Barnard - 18th September 2016

Ministering Unto the Lord

Ons skop die nuwe reeks af! Dis eintlik nie 'n reeks nie, ons vertrou die Here vir 'n nuwe tyd in ons gemeente. Ons wil die Here bedien, "Minister unto the Lord."

From Series: "It's Time"

Hierdie is nie net nog 'n reeks nie. Hierdie is 'n nuwe tyd vir ons gemeente! Ons gaan die Heilige Gees saam vertrou en regtig die Here saam aanbid en saam hoor. Die preke gaan nie langer as 15 minute wees nie en ons gaan die Here vertrou om Homself aan ons te openbaar. Ons verwag ontmoetings met God wat ons in ‘n nuwe seisoen gaan inlei.

It's Time - PowerPoint

More From "It's Time"

Powered by Series Engine