Gerhard Barnard - 16th October 2016

Loofhuttefees 2016

Ons vier Loofhuttefees en gesels oor Christus in die fees.

From Series: "It's Time"

Hierdie is nie net nog 'n reeks nie. Hierdie is 'n nuwe tyd vir ons gemeente! Ons gaan die Heilige Gees saam vertrou en regtig die Here saam aanbid en saam hoor. Die preke gaan nie langer as 15 minute wees nie en ons gaan die Here vertrou om Homself aan ons te openbaar. Ons verwag ontmoetings met God wat ons in ‘n nuwe seisoen gaan inlei.

Christus in die Loofhuttefees

More From "It's Time"

Powered by Series Engine