Gerhard Barnard - 20th November 2016

Dis Tyd Om Verlore Mense In God se Koningkryk In Te Bid

Gerhard praat oor die belangrikheid van "birthing prayers." Om verlore mense in die Koningkryk van God in te bid.

From Series: "It's Time"

Hierdie is nie net nog 'n reeks nie. Hierdie is 'n nuwe tyd vir ons gemeente! Ons gaan die Heilige Gees saam vertrou en regtig die Here saam aanbid en saam hoor. Die preke gaan nie langer as 15 minute wees nie en ons gaan die Here vertrou om Homself aan ons te openbaar. Ons verwag ontmoetings met God wat ons in ‘n nuwe seisoen gaan inlei.

More From "It's Time"

Powered by Series Engine