Gerhard Barnard - 15th January 2017

Ek en My Maat

Ons skop ons nuwe jaar af met die nuwe reeks "Ek en My Huis." Gerhard praat oor hoe jy en jou lewensmaat dit prakties kan doen.

From Series: "Ek en My Huis"

Dis tyd dat ek en my huis die Here dien. Ons wil julle nooi om hierdie jaar daaroor te bid: Vir commitment, om rêrig jouself oor te gee aan die Here. Hoe gaan ons, as gesinne, in hierdie jaar, in hierdie veranderde wêreld effektief die Here dien?

More From "Ek en My Huis"

Powered by Series Engine