Gerhard Barnard - 5th February 2017

'n Volmaakte Pa

Ons is besig met die reeks: Ek en My Huis. Gerhard praat oor 7 miskonsepsies wat ons partykeer het oor God as 'n Pa.

From Series: "Ek en My Huis"

Dis tyd dat ek en my huis die Here dien. Ons wil julle nooi om hierdie jaar daaroor te bid: Vir commitment, om rêrig jouself oor te gee aan die Here. Hoe gaan ons, as gesinne, in hierdie jaar, in hierdie veranderde wêreld effektief die Here dien?

'n Volmaakte Pa - PowerPoint

More From "Ek en My Huis"

Powered by Series Engine