Gerhard Barnard - 12th February 2017

Genesing van Emosionele Wonde

Gerhard praat oor hoe ons emosionele genesing van God ontvang. Die eerste stap is om te erken dat jy genesing nodig het. Daar moet ook 'n duidelike onderskeiding gemaak word tussen sonde, wonde en vestings.

From Series: "Ek en My Huis"

Dis tyd dat ek en my huis die Here dien. Ons wil julle nooi om hierdie jaar daaroor te bid: Vir commitment, om rêrig jouself oor te gee aan die Here. Hoe gaan ons, as gesinne, in hierdie jaar, in hierdie veranderde wêreld effektief die Here dien?

Genesing van Emosionele Wonde - PowerPoint

More From "Ek en My Huis"

Powered by Series Engine