Gerhard Barnard - 19th February 2017

Genesing van Emosionele Wonde (Deel 2)

Laasweek het ons na die eerste stap gekyk, om te erken dat ons genesing nodig het. Vandag kyk ons na stap 2 tot 4. Hierdie stappe behels om ons negatiewe emosies te bely, die wat ons seer gemaak het te vergewe en vergifnis te ontvang.

From Series: "Ek en My Huis"

Dis tyd dat ek en my huis die Here dien. Ons wil julle nooi om hierdie jaar daaroor te bid: Vir commitment, om rêrig jouself oor te gee aan die Here. Hoe gaan ons, as gesinne, in hierdie jaar, in hierdie veranderde wêreld effektief die Here dien?

Genesing van Wonde Deel 2 - PowerPoint

More From "Ek en My Huis"

Powered by Series Engine