Ben Marais - 5th March 2017

Bring Heaven Home

Dis tyd om hemel huis toe te bring. Bring heaven home! Die sleutel tot dit is liefde.

From Series: "Ek en My Huis"

Dis tyd dat ek en my huis die Here dien. Ons wil julle nooi om hierdie jaar daaroor te bid: Vir commitment, om rêrig jouself oor te gee aan die Here. Hoe gaan ons, as gesinne, in hierdie jaar, in hierdie veranderde wêreld effektief die Here dien?

Bring Heaven Home - PowerPoint

More Messages from Ben Marais...

Powered by Series Engine