Gerhard Barnard - 19th March 2017

Ons Sal die Here Dien!

Ons kyk vandag na die laaste gedeelte van die skrif in Josua 24:15, nl, Ons sal die Here DIEN.

From Series: "Ek en My Huis"

Dis tyd dat ek en my huis die Here dien. Ons wil julle nooi om hierdie jaar daaroor te bid: Vir commitment, om rêrig jouself oor te gee aan die Here. Hoe gaan ons, as gesinne, in hierdie jaar, in hierdie veranderde wêreld effektief die Here dien?

More From "Ek en My Huis"

Powered by Series Engine