Waldi Conradie - 2nd April 2017

Fierce Love

God gee vir ons liefde in verskillende vorme. Ons moet hierdie liefde ontvang! Hy gee vir ons liefde van 'n perfekte Vader, liefde van 'n perfekte vriend, asook liefde van 'n perfekte lover. Hy begeer intimiteit met elkeen van ons. Daar word verwys na 'n video. Agv kopiereg, mag die video nie hier gespeel word nie. Kyk gerus die video hier: https://www.youtube.com/watch?v=A5t7Uoanryg Besonderhede van die lied wat aan die einde gesing word. Dance with Me CCLI Song # 2619460 Chris DuPre © 1998 Integrity's Hosanna! Music (Admin. by Sheer Publishing (Pty) Ltd)

FierceLove - PowerPoint

More Messages Associated With "Random"...

Powered by Series Engine