Gerhard Barnard - 21st May 2017

How To Create A Kingdom Culture

Vanoggend se diens is in 3 gedeel. Daar is 'n inleiding wat gevolg word deur 'n getuienis van 2 gesinne wat handel oor hul "table of support." Daarna bedien Gerhard 'n Woord oor hoe om 'n Koningkryks kultuur te vestig wat nie net tydelik is nie.

From Series: "Activated By The Holy Spirit"

Ons vertrou die Here om ons waarlik te kom aanraak in die volgende tyd en ons te aktiveer met Sy Heilige Gees!

More From "Activated By The Holy Spirit"

Powered by Series Engine