Waldi Conradie - 3rd April 2016

Follow Him. Seek Him.

So gereeld soek ons na die Here as verlore mense tot ons gered word, dan hou ons op soek. Die Bybel praat op soveel plekke dat ons aanhoudend die aangesig van die Here moet soek. Selfs, en veral nadat ons gered is!

From Series: "Stay on the Wave"

Ons as Logos het ‘n profesie van Juergen Kramer ontvang om op die “golf van die Heilige Gees” te bly. Dit is ons jaartema! Ons wil in 2016 niks uit eie krag doen nie.

Follow Him Seek Him - PowerPoint

More From "Stay on the Wave"

Powered by Series Engine