Gerhard Barnard - 10th April 2016

Soek Jy Die Heilige Gees?

Paasnaweek het 'n kwartaal ingelei waar ons gaan fokus op die gawes en werking van die Heilige Gees in ons lewens en deur ons in ander se lewens. Ons het so 'n intense begeerte dat elkeen van ons die Heilige Gees kragtig aan die werk sien in ons lewens elke dag.

From Series: "Stay on the Wave"

Ons as Logos het ‘n profesie van Juergen Kramer ontvang om op die “golf van die Heilige Gees” te bly. Dit is ons jaartema! Ons wil in 2016 niks uit eie krag doen nie.

More From "Stay on the Wave"

Powered by Series Engine