Gerhard Barnard - 7th May 2017

In God se Teenwoordigheid Lê Jou Krag

Gerhard skop ons nuwe reeks, Activated by the Holy Spirit, af. Ons moet bewus wees van die Here se teenwoordigheid by ons. Hy is met ons!

From Series: "Activated By The Holy Spirit"

Ons vertrou die Here om ons waarlik te kom aanraak in die volgende tyd en ons te aktiveer met Sy Heilige Gees!

More From "Activated By The Holy Spirit"

Powered by Series Engine