Juergen Kramer - 18th October 2015

Holy Spirit

Jeurgen Kramer van All Nations in Duitsland besoek ons. Hy praat oor die Heilige Gees en vertel stories en getuienisse uit sy eie lewe.

From Series: "Sending 2015"

Oktober is elke jaar Sending maand!! En wat 'n sendingmaand wag nie op ons nie!!! Ons is so opgewonde met Sendelinge / Kerkplanters wat uit 12 lande opdaag vir ons CPX kursus saam met All Nations hier by Logos. Alles is in rep en roer. Slaapkamers, badkamers, gasteouers, kosvoorbereiding, lesingsvoorbereiding, praktiese uitreike ens. ens. Onthou om te bid oor jou Geloofsoffer vir hierdie komende jaar. Op 25 Oktober neem ons die offer op en is dit die uitstuurgeleentheid van ons CPX studente. Moenie dit mis nie!

More Messages from Juergen Kramer...

Powered by Series Engine