Ben Marais - 8th January 2017

Hoe Om In Wysheid Op Te Tree

It\'s Time

Ben Marais is ons prediker vanoggend.

From Series: "It's Time"

Hierdie is nie net nog 'n reeks nie. Hierdie is 'n nuwe tyd vir ons gemeente! Ons gaan die Heilige Gees saam vertrou en regtig die Here saam aanbid en saam hoor. Die preke gaan nie langer as 15 minute wees nie en ons gaan die Here vertrou om Homself aan ons te openbaar. Ons verwag ontmoetings met God wat ons in ‘n nuwe seisoen gaan inlei.

More Messages from Ben Marais...

Powered by Series Engine