Waldi Conradie - 14th August 2016

Triumph Through Trials

Ons skop vandag die reeks oor Jakobus af. Ons gesels oor die agtergrond van die boek. Asook die feit dat beproewinge deel is van ons alledaagse lewe. Jakobus gee ons bietjie insig en wysheid hoe om dit te hanteer.

From Series: "James"

In hierdie reeks gaan ons bietjie kyk na die boek van Jakobus. Dit is ‘n baie interessante boek vol wyshede. Alhoewel dit geskryf is vir Joodse Christene wat oor die wêreld versprei is, is daar baie wysheid vasgevang wat op ons, vir vandag, van toepassing is. Jakobus praat oor hoe mens beproewinge hanteer, die verhouding tussen geloof en werke, dat ons ander moet repekteer, en nog baie meer. Lees gerus die boek van Jakobus op jou eie tyd deur. Dis ‘n kort boek en lees maklik en vinnig.

Triumph Through Trials - PowerPoint

More From "James"

Powered by Series Engine