Waldi Conradie - 21st August 2016

Doers of the Word

Ons behandel vandag Jakobus 1:19-25 & 2:14-26. Die Woord van God is soos 'n saad, wat as dit wortel skiet, lewe gee aan geloof. Geloof is die boom, met dade wat die vrug is. Jakobus sê dat ons nie net die Woord moet hoor nie, maar dat ons dit moet gehoorsaam. En dat ware geloof vrug dra.

Doers of the Word - PowerPoint

More Messages Associated With "Algemeen"...

Powered by Series Engine