Waldi Conradie - 4th September 2016

True Wisdom

Ons lees uit Jakobus 3:13-18 en kyk na die verskil tussen ware wysheid en valse wysheid!

From Series: "James"

In hierdie reeks gaan ons bietjie kyk na die boek van Jakobus. Dit is ‘n baie interessante boek vol wyshede. Alhoewel dit geskryf is vir Joodse Christene wat oor die wêreld versprei is, is daar baie wysheid vasgevang wat op ons, vir vandag, van toepassing is. Jakobus praat oor hoe mens beproewinge hanteer, die verhouding tussen geloof en werke, dat ons ander moet repekteer, en nog baie meer. Lees gerus die boek van Jakobus op jou eie tyd deur. Dis ‘n kort boek en lees maklik en vinnig.

True Wisdom - PowerPoint

More From "James"

Powered by Series Engine