Waldi Conradie - 27th September 2015

Heilge Gees Stories

Vanoggend vertel ons stories van Heilige Gees. Ons word uitgedaag om te lewe in die volheid van die Gees en bewus te wees van Sy nabyheid en teenwoordigheid. Tekse: Joh. 1; Matt. 3; Handelinge 2

From Series: "Vertel Jesus Stories"

“Die Boodskap” se vertaling van 1 Pet 3:15 en 16 wat sê: “Julle moet ... wys dat daar in julle lewe net vir Een plek is, naamlik vir Christus, die Here. As iemand julle uitvra oor die dinge wat God julle beloof het en waarna julle so uitsien, gryp die kans aan. Vertel hulle daarvan. Doen dit mooi, met eerbied vir God, sonder om windmakerig te wees.” Dit is so lekker om na “Jesus stories” te luister en te leer om dit self te vertel. Die Bybel is vol “Jesus stories”. In die Ou en Nuwe Testament. Dis die verhale wat ons na Jesus laat kyk. Daar gebeur elke dag op aarde en in ons lewens dinge wat niks anders is as Jesus stories nie. Dinge en gebeure wat ons moet interpreteer, verstaan en oorvertel sodat mense Jesus kan sien. Jou lewe moet so ‘n Jesus storie wees. Ons moet saam leer om ons Jesus stories te vertel.

Heilge Gees Stories - Powerpoint

More From "Vertel Jesus Stories"

Powered by Series Engine