Waldi Conradie - 30th January 2022
Die Hoekklip en Fondasie
Scripture References: Matthew 16:13-18, 1 Peter 2:4-5, Ephesians 2:19-22, 1 Corinthians 3:10-11, 1 Corinthians 3:16, Colossians 1:15-20
From Series: "I WIll Build My Church"
In ons nuwe reeks, I Will Build My Church, kyk ons saam na die fondasie en pilare waarop die eerste Kerk gebou was.

