Message: “Ek Is Die Lig” from Waldi Conradie

Waldi Conradie - 15th March 2026

Ek Is Die Lig

Waldi Conradie praat uit Johannes 8:12 dat Jesus die Lig van die wêreld is, die Een wat mense uit duisternis, sonde en geestelike blindheid lei na ware lewe. Wanneer ons Hom volg, hoef ons nie meer in die donker te leef nie, want Sy lig bring waarheid, redding en leiding vir ons pad. Die boodskap herinner ons dat God se lig ook in ons harte skyn, en dat ons geroep is om daardie lig uit te leef sodat ander dit kan sien en God kan verheerlik.

Scripture References: John 8:12

From Series: "The Great I AM: An Invitation To Abide"

PowerPoint

More From "The Great I AM: An Invitation To Abide"

Powered by Series Engine