Message: “God Is ‘n Belofte-Maker” from Gerhard Barnard

Gerhard Barnard - 4th October 2020

God Is ‘n Belofte-Maker

Ons begin vanoggend ‘n nuwe reeks: Die Damme Is Vol! Dit gaan oor die beloftes van God en die vervulling daarvan. God is ‘n belofte-maker. Ons kyk saam na Psalm 85:10-13.

Scripture References: Psalms 85:10-13

From Series: "Die Damme Is Vol"

Die reeks gaan oor die beloftes van God en die vervulling daarvan.

Gee Met SnapScan     Volg Ons Op Facebook

More From "Die Damme Is Vol"

Powered by Series Engine