Message: “‘n Tuiste vir Sy Woord ” from Marius Heyns

Marius Heyns - 8th February 2026

Wie Heers In My?

Marius Heyns bring ’n ernstige maar genadige boodskap uit Openbaring 3 oor die gemeente van Laodisea, ’n prentjie van hoe die “eie ek” maklik die heerskappy in ons harte kan oorneem. Wanneer ons selfgenoeg raak, geestelik afkoel en onafhanklik van God probeer leef, verloor ons ons honger, sig en afhanklikheid van Jesus. Tog staan Christus steeds by die deur en klop, met ’n uitnodiging tot herstel, verhouding en ware lewe in Hom. Die boodskap roep ons terug na ’n plek waar Jesus weer Here is, waar ons in Hom bly, en waar ’n lewende, twee-rigting verhouding ware vrug dra.

Scripture References: Revelation 3:14-22

From Series: "Draw Near and Abide in Me"

PowerPoint

More From "Draw Near and Abide in Me"

Powered by Series Engine