Marius Heyns - 31st March 2019
Om Waarlik Jesus Te Volg
From Series: "Jesus"
Hierdie reeks se titel is "Jesus." Waarheen wil jy vanjaar groei? Ons as gemeente wil groei as volgelinge van Jesus. Om dit reg te kry, moet ons SAAM met Jesus wees. Ons moet patrone of ritmes vestig van tye saam met Jesus om iets VIR Jesus te kan doen.

