Message: “Tent Of Meeting” from Erich Koch

Erich Koch - 20th September 2020

Growing In Confidence

Erich is weer aan die woord en deel nog getuienisse. Ons moet groei in vertroue.

From Series: "Walk By Faith"

Ons sien uit na 'n lekker uitdagende reeks oor die geloofslewe. Ons gaan gesels oor dinge soos: Hoe lyk geloof in die praktyk? Hoe leef ek in en vanuit God se teenwoordigheid? Sê nou net die Bybel was regtig waar - hoe sal dit my daaglikse lewe beïnvloed? Jy is nou God se kind. Hoe lyk die lewe na jou bekering?

Gee Met SnapScan     Volg Ons Op Facebook

More Messages from Erich Koch...

Powered by Series Engine