Message: “Wie Sê Jy Is Ek?” from Gerhard Barnard

Gerhard Barnard - 24th October 2021

Wie Sê Jy Is Ek?

Ons sluit vanoggend ons 2 deel reeks af. Wie sê jy is Ek?

Scripture References: Mark 12:32-34, Matthew 22:34-45

From Series: "Die Lewe In 'n Neutedop (Aldus Jesus)"

Iemand het op 'n dag vir Jesus gevra wat nou rêrig belangrik is. Wat sou Hy sê is die een ding wat bó alles belangrik is. En toe sê Hy: Jy moet die Here liefhê met alles in jou. En dan moet jy mense net so lief hê as wat jy jouself lief het. Ons gaan bietjie in die volgende 2 weke hierna kyk.

Gee Met SnapScan

More From "Die Lewe In 'n Neutedop (Aldus Jesus)"

Powered by Series Engine